• Hulpbronklas geniet hulle op die plaas.

    Die Hulpbronklas het Woensdag 17 Augustus 2016 bietjie gaan boer saam met oom Devilliers en tannie Wardia.
    Hulle het geleer hoe 'n broeikas werk, gesien hoe groot stroper werklik is, hulle het agter op die bakkie gery en later 'n lekker worsie gebraai in die veld.
    Hulle weet nou dat Gars en Koring verskillend lyk en dat Canola pragtig is as dit blom.
    Dit was 'n baie lekker dag, se hulle.

Bonties seëvier met 'n oorwinning van 6-2 teen De heide Primêr

Agter v.l.n.r: Juf C. Spangenberg, Filamon, Fransisco  Plaaitjies, Phumlani Manewil, Athenkosi Landa, Riaan Messew, Wandile Matheza, Mnr E. Stuart.

Voor v.l.n.r: Nyaniso Majali, Goodwill Majali, Siyanda Sidloyi, Allister Pekeur, Gift Mbundane, Covino Fredericks, Juf C. Priestley, Sibongiseni Maneval